Western Cape National Loft UPDATE
<<< Back to WC Pigeon Racing Home Page / WCNL Archive  



24 August 2011

WES KAAP HOK BESTUURDER:

Indien u belangstel in die pos as hokbestuurder vir die Weskaap Nasionale Hok vir die 2012 seisoen, kan u nou reeds skriftelik daarvoor aansoek doen by Mev Y Coertzen.

Die nuwe kandidaat sal in beheer van alle afdelings van die hok wees en sal direk aan SANPO verandwoording doen.

Hy moet nuwe innames ontvang inskrywingsfooie ontvang die kwitansies uitreik en all administrasie wat verbonde is aan die hok beheer. Hy sal self vir hom iemand wat bekwaam is aanstel om hom by die hok te help, en hy sal in beheer wees van die persoon.

Vir verdere inligting rakende die pligte van die hokbestuurder kan u met Mev Coertzen skakel.

E-pos: sanpo@telkomsa.net
Telefoon: 051 436 2170
Faks: 051 436 3892


 

Links | Advertising | Web Design | Contact | Lost Birds

Western Cape Pigeon Racing
This website is for the Pigeon Racing fraternity in general. Comments, Union results, club champions and any other issues relating to pigeon racing in general are welcome. Please Note that all copy including text and images are copyrighted. For reprints please contact the webmaster for permission.