ALGEHELE UITVERKOPING VAN BROEIDUIWE NICO DU PLOOY |
STRAND
Weens werksomstandighede en n tekort aan tyd is ek genoodsaak
om my duiwe aktiwiteite drasties in te kort. Ek het daarom besluit
om al my stoed/teel duiwe per veiling aan te bied.Ek was bevoorreg
om, gedurende die afgelope jare, van die beste duiwe in my area
te bekom. My duiwe prestreer goed op alle afstande, maar dis veral
op die middelpad en langpad dat hulle hulself onderskei.Op hierdie
veiling is teelers van FBHU, Unie en klub wenners.Hierdie is die
prefekte geleetheid vir enige duiweboer om sy teelhok te versterk.
Die prestasies behaal deur die kinders van hierdie duiwe is n
bewys dat hulle op die hoogste vlak kan kompeteer.
DATUM: 26 Februarie 2012,
Strand Posduif Klub, 2 Enslin straat, Strand
(34.06’11.48”S, 18.49’10.60”E)
BESIGTIGING: 10H00 VEILING: 12H00
BLOEDLYNE:
Geldenhuys & Seun – Stassard/Putterie
Van Den Berg Hokke – Lou Wouters (Johan Schmidt, Roland
Bouwer-lyn)
Louis Botha, Stroomop Hokke – Lammie Ferreira (Janssen x
Putterie)
Deon Matthee – Rocky (Johan Schmidt, Roland Bouwer –
lyn);
- Connolly (Janssen x Putterie)
Chris Warner – Putterie
Nico Mostert – Janssen; Koos Nel
Derick Fouche – Putterie/ Stassard
Francoise Scheepers – Oscar de Vriendt
Coennie Basson – Stassard
Johan Groenewald – Stassard
Frans Beer – Stassard
Andries Gous – Stassard
Jakkie Nagel – Eijerkamp Janssens; Chris Marais x Gabrie
Le Roux, Slimme Putterie.
Tertius Steyl – Steyl Familie
PRESTASIES:
- 3 x 1ste Klub Kroonstad 2011,2009,2007, 1x 2de Klub Kroonstad
2010.
- Kroonstad: 3de 2009 FBHU,6de 2011 FBHU
- 1ste Klub,2de Fed,6de FBHU Theunissen 2008
- 1ste Klub, 1ste Fed, 1ste FBHU Springbok 2008
- Onder top 3 algehele punte, Strand Posduif Klub die laaste 2
jaar (3de in 2011)
- 4de Klapmuts 2008, 9de in 2009
NAVRAE: Nico Du Plooy – 082 962 7839
BETALING: Streng kontant, bank gewaarborgde tjeks.
Krediet slegs indien vooraf gereel. Alle duiwe word voetstoots
verkoop Katalogus sal wees op www.westerncapepigeonracing.co.za
<<<<<Katalogus>>>>>
|